Skip to main content
iRubric: AFRIKAANS: Beskrywende opstel rubric

iRubric: AFRIKAANS: Beskrywende opstel rubric

find rubric

(draft) edit   print   share   Copy to my rubrics   Bookmark   test run   assess...   delete   Do more...
AFRIKAANS: Beskrywende opstel 
Rubric Code: K79373
Draft
Public Rubric
Subject: Foreign Languages  
Type: Assessment  
Grade Levels: 6-8

Powered by iRubric Beskrywende Opstel
  Nie voldoende

(N/A)

Aanvaarbaar

(N/A)

Goed

(N/A)

Uitstekend

(N/A)

Spelling

Nie voldoende

Daar is heelwat spelfoute gemaak. Dit hinder lees en die woorkeuse is nie altyd in konteks nie.

(1)
Aanvaarbaar

Spelling en woordkeuse is voldoende om die idee oor te bring wat nodig is. 'n hele paar spelfoute is gemaak.

(2-3)
Goed

Die spelling en woordkeuse is wel gedaan. Daar is min foute begaan.


(4)
Uitstekend

Die spelling en woordkeuse is op baie goeie standaard. Min tot geen foute is gemaak.

(5)
Formaat en uitleg

Nie voldoende

Idees is nie in behoorlike paragrawe gesit nie, of is nie altyd duidelik en netjies voorgesit nie.

(1-3)
Aanvaarbaar

Die uitleg en formaat van die opstel verteenwoordig steeds maklike lees met idees wat in paragrawe voorkom. Daar kan wel verbeter word.
(4-5)
Goed

Uitleg is baie goed gedoen, alhoewel paragrawe se form nie altyd korrek is nie.


(6-8)
Uitstekend

Baie netjiese voorlegging, paragrawe is goed gebruik vir sentrale idees.


(9-10)
Inhoud

Nie voldoende

Inhoud kom eentonig/oppervlakkig voor en daar is geen verwikkeling wat voor kom nie. 'n dieper inhoud moet geskep word.
(1-3)
Aanvaarbaar

Die inhoud is voldoende om 'n standige idee voor te bring en te ondersteun. Daar kan wel meer divergerende idees voorkom.

(4-5)
Goed

Die onhoud is goed deurgedink en voorgele, met 'n reeks verskye gebeurtenisse wat plaasvind.

(6-8)
Uitstekend

Die leerder vertoon kreatiwiteid wat die onderwerp behels met 'n goeie inhoud van verskeidendheid idees.

(9-10)
Beskrywings

Nie voldoende

Te veel of te min beskrywings is gebruik. Die beskrywings dra min toe tot die volle tema van die opstel.
(1-3)
Aanvaarbaar

Die beskrywings is goed gebruik om die tema van die opstel oor te bring, maar kan in sommige aspekte versterk word om idees meer ten volle oor te bring.
(4-5)
Goed

Daar is heelwat tiepes beskrywings gebruik om die opstel te versterk. Die tema van die opstel is goed oorgebring.

(6-8)
Uitstekend

Baie tiepes beskrywings word gebruik wat 'n spektrum dek vannaf byvoeglike naamwoorde, tot metafore en vergelykings.
(9-10)





Types:





Do more with this rubric:

Preview

Preview this rubric.

Edit

Modify this rubric.

Copy

Make a copy of this rubric and begin editing the copy.


Print

Show a printable version of this rubric.

Categorize

Add this rubric to multiple categories.

Bookmark

Bookmark this rubric for future reference.
Assess
This rubric is still in draft mode and cannot be scored. Please change the rubric status to ready to use.
Share

Publish

Link, embed, and showcase your rubrics on your website.

Email

Email this rubric to a friend.

Discuss

Discuss this rubric with other members.
 

Do more with rubrics than ever imagined possible.

Only with iRubrictm.



Copyright © 2024 Reazon Systems, Inc.  All rights reserved.
n16