Skip to main content
iRubric: Groep dans rubriek - Tema dans rubric

iRubric: Groep dans rubriek - Tema dans rubric

find rubric

edit   print   share   Copy to my rubrics   Bookmark   test run   assess...   delete   Do more...
Groep dans rubriek - Tema dans 
The dances will be assessed upon set up that includes ability to incorporate the right combination of steps and moves in accordance with the music , coordination, group effort, and dance theme.
Rubric Code: WC476C
Ready to use
Public Rubric
Subject: Dance  
Type: Assessment  
Grade Levels: 6-8, 9-12

Powered by iRubric DANCE PERFORMANCE
 

4 pts


3 pts


2 pts


1 pts


0 pts

Tyd gebruik

4

Altyd klastyd goed gebruik en nie van taak afgewyk.
3

Klastyd is meestal goed gebruik en min van die taak afgewyk.
2

Klastyd is meestal goed gebruik maar moes daaraan herinner word.
1

Klastyd was min gebruik, gereeld van taak afgewyk.
0

Klastyd was nie goed gebruik nie, het nie tot groep bygedra, meestal van taak afgewyk.
Ritme/ Tempo

4

Akkuraat in maat, tempo, ritme van dans roetine.
3

Toon goeie begrip van tempo, maat. Raak soms agter of versnel op sekere plekke of maak foute in ritme.
2

Toon basiese begrip van tempo, maat. Raak soms agter of versnel op sekere plekke of maak foute in ritme.
1

Poging om ritme te hou, maar verloor ritme of versnel of raak agter gereeld. Volg nie maat van musiek.
0

Maak geen poging om in ritme of by maat van musiek te hou nie.
Dans skepping

4

Roetine toon 3 of meer tellings van 8 (24 tellings), verander meer as 2 rigtings en gaan verder as die basiese stappe.
3

Roetine toon 3 tellings van 8 (24 tellings), verander teen minste 2 rigtings en sluit kreatiewe bewegings in.
2

Roetine sluit minder as 3 tellings van 8 (24 tellings), vloei nie, verander net 1 rigting en sluit net basiese stappe in.
1

Roetine is nie georganiseer in stele van 8 tellings, vloei nie, slegs 1 rigting. Herhaal bewegings van ander danse, geen kreatiwiteit.
0

Het aan geen van die dans kriteria voldoen wat links gelys is nie.
Optrede

4

Ken al die dans stappe en tree op tot die beste van sy/haar vermoe.
3

Ken meeste van die dans stappe en tree op tot die beste van sy/haar vermoe.
2

Ken van die dans stappe maar tree nie op tot die beste van sy/haar vermoe nie.
1

Ken nie die dans stappe nie en tree nie op tot die beste van sy/haar vermoe nie.
0

Tree nie op nie.
Samewerking

4

Help gedurig groeplede om dans stappe te leer en oefen, was nie openlik krities nie.
3

Gereeld groeplede gehelp die dans stappe leer en oefen, was min openlik krities.
2

Op geleentheid groeplede gehelp die dans stappe leer en oefen, was partykeer openlik krities.
1

Het groeplede min gehelp met dans stappe en oefen, was gewoonlik openlik krities.
0

Het nie groeplede gehelp nie.



Keywords:
  • DANCE

Subjects:






Do more with this rubric:

Preview

Preview this rubric.

Edit

Modify this rubric.

Copy

Make a copy of this rubric and begin editing the copy.


Print

Show a printable version of this rubric.

Categorize

Add this rubric to multiple categories.

Bookmark

Bookmark this rubric for future reference.
Assess

Test run

Test this rubric or perform an ad-hoc assessment.

Grade

Build a gradebook to assess students.

Collaborate

Apply this rubric to any object and invite others to assess.
Share

Publish

Link, embed, and showcase your rubrics on your website.

Email

Email this rubric to a friend.

Discuss

Discuss this rubric with other members.
 

Do more with rubrics than ever imagined possible.

Only with iRubrictm.



Copyright © 2024 Reazon Systems, Inc.  All rights reserved.
n16